by Dawie Schloms - SAFert | Jun 1, 2026 | Fertilizers
In die rooibosbedryf leer ’n mens vinnig: elke jaar is anders, elke grond verskil, en geen produsent ken sy plante beter as die persoon wat elke dag tussen hulle loop nie. Ons het onlangs met ’n gevestigde rooibosprodusent gesels oor waarom hy spesifiek...